Ons
Visie
Agallia
Bedieninge Glo
Hoekom
Kies Ons Jesus Christus?
Agallia is 'n onafhanklike bediening wat met ander Christelike bedieninge
en kerke saam werk vir die opheffing en uitbreiding van die Liggaam
van Jesus Christus.
Ons kies Jesus Christus want Hy is:
• Die Toekoms.
• Die Oplossing.
• Die enigste weg na God die Vader.
• Die enigste weg na die oorwinnings lewe.
• Die Liefde van God die Vader, ongeag ras, kleur, geslag
of seksualiteit.
Hoe
Sien Ons Die Toekoms?
Ons by Agallia sien die toekoms as:
• 'n Opwindende uitdaging wat met vertroue aangepak kan word.
• Die onmoontlike word moontlik in Jesus Christus.
• Een dag nader aan die Wederkoms van Jesus Christus.
Wat Is Jou Rol?
Ons Dienste
Lofprysing
aan God
Klap ons
hande
Hef ons
hande na bo
Ontvang tiendes
en offergawes en seëninge
|